Die badkamer Reno het begin en ons is so opgewonde om alles met julle te deel! Ek post updates soos wat die bou aangaan ✨🫶 #DIY #diyhomerenovation #homereno #renovation #homedecor #homeideas #ideas #homeproject #bathroommakeover #bathroom #afrikaans #afrikaanstiktoks #foryou #tiktoksa #alienkaduplessis
Replying to @Desireé_♡ om Renovations te doen is definitief nie goedkoop nie! Die goed is ongelooflik duur. Ons het besluit om alles te DIY en ons is so happy met hoe dit uitgekom het! #afrikaans #afrikaanstiktoks #tiktoksouthafrica #tiktoksa #renovation #bathroom #tiktoksa
Na al die harde werk kan ons uiteindelik terug sit en ons badkamer geniet. Dankbaar vir jou my man @Anthony du Plessis 🤍 ek kan nie beskryf hoe dit voel om jou droom huis op te bou saam die liefde van jou lewe nie 🫶 #afrikaans #afrikaanstiktoks #tiktoksa #tiktoksouthafrica #southafrica #DIY #diyproject
Ran out of gas while boiling the kettle and found the easiest solution ever. Drove to Stargas, stayed in the car, got my bottle refilled and even grabbed a coffee. Quick, safe, no lifting involved. Highly recommend if you hate errands as much as I do 🫶🔥 #afrikaans #afrikaanstiktoks #tiktoksa #tiktoksouthafrica #fyp #DIY #hacks #dayinmylife #runningerrands #spendthedaywithme
Rome was nie in een dag gebou nie, ek begin die aand voor die tyd klaar maak vir die volgende dag 🤣 #afrikaans #afrikaanstiktoks #tiktoksa #tiktoksouthafrica #suidafrikaaner #alienkaduplessis #SelfCare #skincareroutine #skincaretips #beautyhacks #routine #hacks
Final Reveal in die volgende video 🔥 @SHEIN het die mooiste huis goedjies! #afrikaans #fyp #tiktoksa #tiktoksouthafrica #afrikaanstiktoks #reno #renovation